Skip to content

Soil of Africa eis beslissende optrede na die moord op twee vroue in Mamelodi [KLANK]

# Die Soil of Africa burgerlike beweging het hul woede uitgespreek oor die wrede moord op twee jong vroue in Mamelodi-Oos. Hulle is die naweek met skietwonde aan hul koppe gevind. Drie vroue is die afgelope week in die township vermoor. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê die gruwelike misdade is oorlogsdade teen die waardigheid, veiligheid en menslikheid van vroue in die gemeenskap:

ENG BonganionDemandsJustice