# Die Forum for South Africa sê die huidige beleid oor swart ekonomiese bemagtiging het nie in sy ware doel geslaag nie. Die DA het verlede week sy Wetsontwerp oor Ekonomiese Insluiting vir Almal bekendgestel wat daarop gemik is om die land se huidige SEB-wette met ʼn inklusiewe verkrygingstelsel te vervang. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê SEB moes agtergeblewe burgers bemagtig, maar is nou ʼn manier waarop politici en hul bondgenote hulleself verryk:
Forum for South Africa vra totale hersiening of skrapping van SEB-stelsel [KLANK]
ENG TebogoonBEESystem