# Die GOOD-party gaan vandag strafregtelike klagtes teen Wes-Kaapse LUR’e en senior provinsiale amptenare by die Kaapstad-Sentraal-polisiestasie indien. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die administrasie het die wetgewer, die publiek en werknemers willens en wetens oor verskeie kwessies mislei. Hy sê dit kom neer op misdadige gedrag ingevolge Gemeenregtelike Bedrog en die Wet op die Bevoegdhede, Voorregte en Immuniteit van die Parlement en Provinsiale Wetgewers:
GOOD gaan strafregtelike klagtes teen Wes-Kaapse LUR’e en senior amptenare indien [KLANK]
ENG BrettonCharges