Skip to content

DA sê minister Kubayi sal rekenskap in die NRP oor die verslegtende lot van landdroste gee [KLANK]

# Die DA verwelkom die bevestiging dat die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, Woensdag voor die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor Veiligheid en Justisie sal verskyn. Sy sal na verwagting die verslegtende lot van landdroste in die land aanspreek. Mzamo Billy van die DA sê die minister moet rekenskap gee van die departement se versuim om swak salarisse, onveilige werksomstandighede en lae moraal onder landdroste aan te spreek:

ENG MzamoonKubayi