Skip to content

Motorsport: Lando Norris neem voorste wegspringplek in by Meksikostad Grand Prix

# Motorsport: Lando Norris van McLaren het die voorste wegspringplek vir vandag se Mexikostad Grand Prix behaal, met die kampioenskapleier Oscar Piastri wat slegs agtste gekwalifiseer het. Norris het Charles Leclerc van Ferrari met 0,252 sekondes geklop toe hy onder druk pesteer in die kwalifiserende rondes. Hy het nou ‘n gulde geleentheid om sy agterstand van 14 punte in te haal teen sy spanmaat Piastri in die titelwedloop. George Russell van Mercedes het vierde gekwalifiseer, terwyl Red Bull se Max Verstappen, wat 40 punte agter Piastri in die Bestuurderskampioenskap is, in die vyfde plek.