Skip to content

MK-party veroordeel regter Ledwaba se beweerde weiering om spesiale verlof te neem [KLANK]

# Die MK-party het die waarnemende regterpresident van Gauteng, regter Aubrey Ledwaba, se weiering om spesiale verlof te neem, soos deur hoofregter Mandisa Maya gelas, veroordeel. Dit volg op die onthullings deur senior polisiebeamptes by die Madlanga-kommissie wat beweer dat Ledwaba moontlik ‘n omkoopgeld van 2,5-miljoen-rand aanvaar het om die uitslag van ‘n hofsaak teen die beweerde misdaadbaas Katiso “KT” Molefe te beïnvloed. MK-partywoordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê hulle doen ‘n beroep op regter Ledwaba om onmiddellik aan die opdrag gehoor te gee:

ENG NhlamuloonLedwaba