# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het sy ontmoeting met sakeman Vusimusi ‘Cat’ Matlala verdedig en sê dit skend nie die ANC se beeld nie. Cele het voor die parlement se ad hoc-komitee gesê hy was nie bewus daarvan dat Matlala vir enige misdade gesoek is toe hulle ontmoet het nie en het beklemtoon dat Matlala nie in hegtenis geneem is nie. Hy het erken dat hy in retrospek nie nou dieselfde sou doen nie:
Cele sê vorige vergaderings met Matlala sal nie ANC-beeld skaad nie [KLANK]
ENG-CeleOnANC