# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het die land se parool- en borgtogstelsel as ‘n probleem vir die samelewing beskryf. Cele het voor die Parlement se ad hoc-komitee gesê dit dra by tot die stygende herhalingsmisdaadsyfers. Hy beklemtoon dat baie oortreders wat op parool vrygelaat word, terugkeer na misdaad, soms gemik op hul vorige slagoffers. Hy voeg by dat korrupsie binne die borgtogproses die probleem vererger, en het strenger toesig oor paroolgangers en strawwer implementering van bestaande wette aanbeveel:
Cele waarsku parool- en borgtogstelsel is ‘n kanker vir die samelewing [KLANK]
ENG-CeleOnParoleBail