# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê Suid-Afrika is onder beleg van ‘n groeiende toestroming van dwelms, en blameer deurlaatbare grense en ‘n tekort aan skandeerders. Cele sê die land het ‘n transito-kern en ‘n winsgewende mark vir dwelmsindikate geword, met arm jeugdiges as die hoofslagoffers. Hy vra strenger wetstoepassing en howe, en ‘n verenigde maatskaplike benadering om die dwelmkrisis aan te pak:
Cele waarsku Suid-Afrika is onder beleg van groeiende toestroming van dwelms [KLANK]
ENG-CeleOnDrugs