Skip to content

Wes-Kaap begin minibus-taxi leierskapprogram [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het die Minibus-taxi Uitvoerende Leierskapsprogram by die Universiteit Kaapstad se Nagraadse Sakeskool bekendgestel. Die sesmaande program is gemik op die ontwikkeling van etiese, vernuwende en toekomsgerigte leiers vir die taxibedryf deur akademiese studies met gemeenskapsprojekte te kombineer. Die program fokus op selfontwikkeling, samewerking en vernuwing, wat deelnemers toerus om die sektor te transformeer, professionaliteit te verbeter, lewensbestaan te verseker en pendelveiligheid regoor die provinsie te handhaaf:

ENG SilekuOnTaxiLeadersip