# Die Vereniging van Staatsamptenare het die Arbeidshof se uitspraak oor die uitvoerende hoof van die Plaaslike Regering se Opvoeding en Opleidingsowerheid, Ineeleng Molete, verwelkom. Die hof het het uitspraak gelewer dat Molete se kontrak wettig weens tydsverloop verstryk het. Claude Naicker van die vereniging sê die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, moet die raamwerk van al die opleidingsowerhede versterk om bestendigheid, verantwoordbaarheid en etiese leierskap te verseker:
Vereniging vra vir sterker bestuur by Plaaslike Regering se Opvoeding en Opleidingsowerheid [KLANK]
ENG NaickerOnLabourRuling