# Die Forum vir Suid-Afrika het Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, beskuldig dat hy die kwesbare jeug manipuleer en hulle onrealistiese en vals werksgeleenthede beloof. Dit volg nadat die premier aangekondig het die misdaadvoorkomingsbewaarders se afdeling word ontbind. Die agt-duisend-800 bewaarders gaan by die Gautengse Verkeerspolisie en ander instellings geïntegreer word. Tebogo Mashilompane van die forum sê baie van die bewaarders het egter nie kwalifikasies om verkeersbeamptes of wetstoepassers te wees nie:
FOSA beskuldig Gautengse premier Lesufi dat hy die jeug manipuleer [KLANK]
ENG TebogoonLesufi