Skip to content

Zelensky sê Oekraïne sal nie grondgebied verruil vir vrede met Rusland nie [KLANK]

# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê sy land sal nie toegewings oor grondgebied aanvaar as deel van vredesonderhandelings met Rusland nie. Moskou wil beheer behou oor die Krim en vier ander streke van Kiëf, waaroor Russiese magte nie volle beheer het nie. Zelensky sê die Russiese bates van honderde miljarde dollars wat die Europese Unie bevries het, moet gebruik word om wapenvervaardiging in Oekraïne, Europa en hul bondgenote te ondersteun:

ENG ZelenskyOnRussia