# Die nasionale voorsitter van ActionSA, Michael Beaumont, sê Johannesburg het ineengestort en benodig dringende ingryping. Hy het tydens die Mashaba Nalatenskaptoer in Johannesburg, gesê kragonderbrekings, watertekorte, slaggate, en vullis is die gevolg van mislukte politieke leierskap. Intussen blameer die voorsitter van ActionSA in Gauteng, Funzi Ngobeni, die ANC-geleide koalisie en die DA vir die stad se agteruitgang, en moedig inwoners aan om die voormalige burgemeester, Herman Mashaba, se rekord van dienslewering en hernuwing te herroep:
ActionSA sê Johannesburg het ineengestort, vier Mashaba se nalatenskap [KLANK]
ENG-NgobeniOnBuildings