Skip to content

Cele beklemtoon geen opdrag is tydens sy ampstermyn gegee om taakspan te ontbind nie [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, ontken dat hy ooit die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde tydens sy ampstermyn gemagtig het. Cele het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die span was steeds aktief voor verlede jaar se verkiesing en dat geen besluit om dit te ontbind, geneem is nie. Hy het die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, se bewering van ontbinding sedert 2022 bevraagteken, en aangedring dat ‘n resolusie op 5 September die taakspan se voortbestaan bevestig het:

ENG-CeleOnDismantling