# Tax Justice South Africa verwelkom ondernemings om die stryd teen onwettige sigarethandel te verskerp. Die stigter, Yusuf Abramjee, het aan die parlementêre portefeuljekomitee oor Gesondheid gesê die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, het ‘n omvattende plan uiteengesit om kapasiteit te herbou en strenger strawwe aan oortreders op te lê. Hy sê die polisie het ook die behoefte aan minimum vonnisse beklemtoon om misdaadsindikate af te skrik:
Tax Justice South Africa verwelkom voorneme om stryd teen onwettige sigarette te verskerp [KLANK]
ENG YusufonTrade