# Die Internasionale Geregshof sê Israel het ʼn verpligting om seker te maak daar word voldoen aan burgerlikes in Gaza se behoeftes. Dié hof het in ʼn raadgewende mening verklaar die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge het nie reëls oor onpartydigheid oortree nie en Israel moet die agentskap se hulppogings ondersteun. Regter Iwasawa Yuji het Woensdag die nie-afdwingbare uitspraak gelewer en sê Israel kan nie verhongering as wapen gebruik nie:
Internasionale Geregshof sê Israel is verplig om VN-hulpverlening in Gaza toe te laat [KLANK]
ENG YujiOnIsrael