Skip to content

Boks: Siyakholwa Kuse van die Oos-Kaap veg om wêreldtitel in geskiedkundige toernooi in die Fillipyne [KLANK]

# Boks: Suid-Afrika se Silwer Mini-strooigewigkampioen van die WBC, Siyakholwa Kuse, sal geskiedenis maak tydens die 50ste herdenkingstoernooi van die “Thriller in Manila” in die Filippyne. Die 26-jarige, die eerste Oos-Kaapse bokser wat ‘n WBC-titel hou, sal Melvin Jerusalem op 29 Oktober om die WBC-strooigewig-wêreldtitel uitdaag in ‘n toernooi wat deur die plaaslike legende, Manny Pacquiao, aangebied word. Kuse het aan SABC News gesê hy is ten volle voorbereid om die goue gordel huis toe te bring:

ENG-KuseOnBout