Skip to content

SANW waarsku teen burgerlikes se onwettige gebruik van militêre kamoefleerdrag vir misdaad [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het ernstige kommer uitgespreek oor burgerlikes se onwettige gebruik van sy gepatenteerde kamoefleerdrag wanneer hulle misdade pleeg. Hy bevestig dat ‘n video wat wys hoe mense in Weermag-kamoeflering gemeenskappe besteel en terroriseer, nie gemagtig is om die uniform te dra nie. Woordvoerder Prince Tshabalala het die publiek en klerevervaardigers versoek om op te hou om Weermag-kamoeflering onwettig te verkoop of te gebruik:

ENG TshabalalaOnCamouflage