# Die Gauteng-wetgewer se portefeulje-komitee vir Gemeenskapsveiligheid vra dringende optrede na ‘n massaskietvoorval in Westbury, Sophiatown, waarin twee tieners dood en vyf ander beseer is. Die komitee sê onwettige vuurwapens wakker bendegeweld aan en doen ‘n beroep op die polisie om gespesialiseerde eenhede na die gebied te stuur. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, doen ‘n beroep vir beter verslagdoening oor vuurwapenmisdaad en langtermynbelegging in jeugprogramme en maatskaplike dienste om die gemeenskap veiliger te maak:
Gauteng Gemeenskapveiligheidskomitee veroordeel massaskietvoorval in Westbury [KLANK]
ENG MasukuOnWestbury