# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het sy besluit om die taakspan vir politieke moorde te ontbind verdedig en sê die besluit het nie die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola se gesag ondermyn nie. Mchunu het voor die Parlement se ad hoc-komitee verskyn en verduidelik die eenheid is gestig na ‘n politieke opdrag deur president Cyril Ramaphosa, en nie standaard SAPD-prosedures nie. Hy hou vol sy optrede was binne sy ministeriële magte en in lyn met grondwetlike bepalings:
Mchunu herhaal ontbinding van taakspan vir politieke moorde het Masemola nie ondermyn nie [KLANK]
ENG-MchunuOnMasemola