# Die DA in Ekurhuleni het in ‘n brief aan die burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, geëis dat die ouditverslag oor die stad se 1,8-miljard-rand tender vir mobiele chemiese toilette tydens volgende week se Raadsitting ter tafel gelê word. Die DA-lid, Brandon Pretorius, sê die verslag wat saamgestel is deur die vermoorde afdelingshoof vir forensiese oudit, Mpho Mafole, bevat glo inligting oor onreëlmatighede in die keuringsproses tydens die toekenning van hierdie hoëwaarde-tender:
DA sê Ekurhuleni chemiese toiletverslag moet aan raad voorgelê word [KLANK]
ENG BrandononChemical