Skip to content

Johannesburg versterk openbaar-privaat vennootskappe vir groener toekoms [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê hy versterk samewerking met die privaat sektor om belangrike volhoubaarheidsprobleme aan te spreek terwyl hy inklusiewe groei, vernuwing en omgewingsveerkragtigheid bevorder. Die metro in samewerking met ICLEI Africa en die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging het onlangs die Johannesburg City–Business Collaboration Accelerator-slypskool aangebied. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê die slypskool bevorder samewerking vir volhoubare vernuwing en bevorder praktiese oplossings vir Johannesburg se groen oorgang:

ENG JamesonGreenerFuture