# Die Stad Tshwane het sy diensleweringsveldtog in Streek 6 bespoedig en fokus op die herstel van lekplekke, die vervanging van stukkende meters en die skoonmaak van rioolblokkasies. Dis deel van die metro se groter plan om deur die ThibaDiLeaks-veldtog waterverliese in al sewe streke te verminder. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê multidissiplinêre spanne wat die afgelope paar weke in Phomolong, Mahube Valley, Mamelodi en Soshanguve ontplooi is, maak goeie vordering:
Tshwane verskerp diensleweringspoging om waterverliese in Streek 6 te bekamp [KLANK]
ENG MashigoonWaterLosses