# Cosatu het die DA se oproep vir die skrapping van swartbemagtiging verwerp en gesê die doelwitte van die beleid is onskendbaar. Die DA is van plan om ‘n Wet op Ekonomiese Insluiting vir Almal in te dien, wat poog om die Wysigingswet op Openbare Verkryging van 2024 te wysig om alle rasgebaseerde voorkeurverkrygingsbepalings te herroep. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê transformasiewetgewing sal steeds noodsaaklike instrumente wees om die verskanste vlakke van armoede en ongelykheid te oorkom:
Cosatu verwerp die DA se doelwit om swartbemagtiging te skrap [KLANK]
ENG MatthewonScrapBBBEE