Skip to content

DA sê die SAPD se hulpbronne skiet te kort en misluk in die Wes-Kaap [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die onlangse gewelddadige voorvalle is deel van ‘n sistemiese ineenstorting van polisiëring onder ‘n nasionale regering wat die provinsie steeds verwaarloos. Sewe mans is verlede Vrydag in Philippi-Oos vermoor in wat nog ‘n bendeverwante teregstelling blyk te wees. Dit volg na tien mense die afgelope twee weke in Gugulethu vermoor is. Benedicta van Minnen van die DA sê die dringende ontplooiing van bykomende polisiebeamptes op die grond in hoërisiko-gebiede is nodig:

ENG MinnenOnViolence