Skip to content

Brittanje is gereed om soldate in Oekraïne te ontplooi indien ’n vredesooreenkoms bereik word [KLANK]

# Die minister van Verdediging, John Healey, sê Brittanje is gereed om soldate in Oekraïne te ontplooi indien president Donald Trump van Amerika ʼn vredesooreenkoms met Rusland bereik. Trump en die Russiese president, Vladimir Putin, beplan om binne die volgende paar weke in Hongarye te ontmoet om ʼn einde te bring aan die vier jaar lange volskaalse oorlog. Healey sê militêre personeel sal voorberei word om by ʼn multinasionale mag aan te sluit om Oekraïne se grense te bewaak indien Trump ʼn skietstilstand bemiddel:

ENG HealeyOnDeployment