# President Donald Trump van Amerika het Hamas gewaarsku hy sal vernietig word tensy hy die bepalings van die skietstilstandooreenkoms met Israel nakom. Dit volg nadat Israel Sondag ʼn reeks lugaanvalle in Gaza uitgevoer het nadat hy Hamas beskuldig het van ʼn aanval waarin twee Israelse soldate dood is. Minstens 44 mense in Gaza is volgens berigte in die Israelse aanvalle dood. Trump sê Hamas moet hom gedra of die gevolge dra:
Trump dreig om Hamas “uit te wis” as hulle nie die skietstilstandooreenkoms nakom nie [KLANK]
ENG TrumpOnHamas