Skip to content

Ramaphosa moedig 2025-matriekklas aan om te skitter tydens eindeksamen [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die 2025-matriekklas alle sterkte toegewens met die begin van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen vandag en gesê dit is die leerders se oomblik om te skitter. Ongeveer 900-duisend kandidate gaan na verwagting die NSS-eksamen aflê, en onder hulle is 766-duisend voltydse leerders en 137-duisend deeltydse kandidate. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die hele land staan ​​agter die matriekleerders terwyl hulle volhard om te fokus tydens die eksamen:

ENG MagwenyaOnLearners