Skip to content

Ondersoeker sê eenheid het probeer om aktiewe Swart-dossier te vat ten spyte van voortdurende arrestasies [KLANK]

# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê die eenheid vir onopgeloste sake het probeer om beheer te neem van die Q-Tech ingenieur Armand Swart se moorddossier, ten spyte van voortdurende arrestasies. Hy het verwys na gespanne vergaderings met die hoof van die Gautengse misdaad-ondersoekdienste, Richard Shibiri, waar daar op moontlike omkopery gesinspeel is. Getuie A het ook gesê ‘n partytjie-uitnodiging deur sakeman Vusi Ndlala het gelyk asof dit ‘n toets was om te sien of hy en sy kollegas moontlik omgekoop kon word.

ENG WitnessAOnBribe