# Die burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid in Johannesburg, Mgcini Tshwaku, het sy verontwaardiging uitgespreek oor die Bekkersdal-polisie se onregmatige inhegtenisneming van vyf lede van die taktiese reaksie-eenheid van die Johannesburgse metropolisie en twee voertuigherwinningsbeamptes. Die beamptes is aangehou tydens ‘n wettige voertuigherwinningoperasie wat verbind is aan ‘n beweerde onwettige mynboubaas. Tshwaku sê die arrestasies ondermyn wetstoepassingsamewerking en openbare veiligheid en vra vir dringende ingryping:
Johannesburgse burgemeesterskomiteelid veroordeel inhegtenisneming van metropolisie-beamptes [KLANK]
ENG-TshwakuOnArrests