Skip to content

Maatskaplike Ontwikkelingskomitee bekommerd oor interne uitdagings by departement [KLANK]

# Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling, Bridget Masango, sê die interne geskille binne die departement is kommerwekkend. Dit sluit in die onlangse afdanking van sy woordvoerder, Lumka Oliphant, oor bewerings dat sensitiewe inligting uitgelek is en die oortreding van departementele reëls. Masango sê die komitee sal regsadvies by die Parlementêre Regsdienste inwin. Sy het aan Newzroom Afrika beklemtoon die departement se mandaat om kwesbare burgers te besker, mag nie deur leierskapskwessies oorskadu word nie:

ENG-MasangoOnDepartment