Skip to content

Trump sê die skietstilstand in Gaza is steeds in werking ondanks ‘n vlaag dodelike lugaanvalle [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die skietstilstand in Gaza is steeds in werking. Israel het gister ‘n reeks aanvalle oral in die gebied geloods nadat hy Hamas beskuldig het van ‘n aanval waarin twee soldate dood is. Minstens 44 mense is in die Israelse aanvalle dood. Hamas en Israel beskuldig mekaar van die skending van die Amerikaans-onderhandelde skietstaking. Trump het aan boord van Air Force One aan joernaliste gesê hulle sal streng optree teen die onlangse verwikkelings:

ENG TrumpOnCeasefire