Skip to content

Feesgety-operasies begin in Gauteng met die arrestasie van meer as ‘n duisend verdagtes [KLANK]

# Die Gautengse polisie het die naweek 75 verdagtes in hegtenis geneem vir beweerde bestuur onder die invloed van alkohol, as deel van hul veiliger feestyd-operasies. Die verdagtes is in Johannesburg, Ekurhuleni en Tshwane in hegtenis geneem in ‘n multi-dissiplinêre operasie onder leiding van die Gautengse polisiekommissaris Tommy Mthombeni. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê meer as ‘n duisend ander verdagtes is in hegtenis geneem vir die pleeg van verskeie strafregtelike oortredings:

ENG MasondoOnFestiveOperations