Skip to content

VF Plus beskuldig die Emfuleni-munisipaliteit dat hy groot nuwerhede en sakeondernemings in die steek laat [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Emfuleni-munisipaliteit se versuim om diensverskaffers te betaal en diensooreenkomste met nuwe verskaffers betyds te sluit, vererger die finansiële druk op groot nywerhede en ondernemings. Meteronline, die maatskappy wat verantwoordelik is vir die elektroniese neem van elektrisiteitsverbruikslesings en die outomatiese oordrag daarvan na die munisipaliteit se faktuurafdeling, het sy dienste opgeskort weens wanbetaling. Gerda Senekal van die VF Plus sê Emfuleni se vaste kontrak met MOL het in Maart verval en is daarna op ‘n maand-tot-maand basis voortgesit:

AFR GerdaonEmfuleni