Skip to content

Soil of Africa doen beroep op matriekleerders om eienaarskap van SA se toekoms te neem [KLANK]

# Die Soil of Africa-burgerlike beweging wens alle kandidate wat die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens aflê, sterkte toe. Meer as een- miljoen matriekleerders sal vanaf môre hul eindeksamens by ongeveer nege-duisend-400 eksamensentrums aflê. Die beweging se Bongani Ramontja doen ‘n beroep op die jongmense om onderwys as ‘n instrument vir ekonomiese bemagtiging, kreatiwiteit en selfbeskikking te gebruik. Hy voeg by dat die matriekleerders eienaarskap van die land se toekoms moet neem:

ENG RamontjaOnClass