Skip to content

Cosatu verwelkom pogings om spook-poste in staatsdiens te verwyder [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu verwelkom die regering se pogings om spook-poste in die staatsdiens te identifiseer en te verwyder. As deel van sy optrede teen spookwerknemers in nasionale en provinsiale departemente, voer die Departement van Staatsdiens en Administrasie onaangekondigde fisiese kontroleringsoudits uit. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê die kontroleringsproses is ʼn positiewe stap om korrupsie in die staatsdiens te hanteer:

ENG MatthewonGhostPosts