# Die DA het aan Tshwane se munisipale bestuurder, Johann Mettler, geskryf en ʼn ondersoek gevra na die besteding op watertenkwaens in die metro. In die boekjaar wat in Junie 2025 geëindig het, was die oorbesteding hierop 457-miljoen-rand, en 672-miljoen-rand meer as wat amptenare in 2024 bestee het. Cilliers Brink van die DA sê die noodvoorsiening van water uit watertenkwaens aan geformaliseerde gebiede, is nou die grootste enkele bedryfsuitgawe van Tshwane se Departement van Water en Sanitasie:
DA vra ondersoek na hemelhoë besteding op watertenkwaens in Tshwane [KLANK]
AFR BrinkOnWaterTankers