# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het alle matriekkandidate sukses toegewens met die aanvang van die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. SADOU het leerders en onderwysers geprys vir hul veerkragtigheid na die Covid-19-ontwrigting gedurende hul vroeë skooljare. SADOU-woordvoerder Nomusa Cembi het gemeenskappe aangespoor om skole teen protesoptogte en geweld te beskerm, veilige vervoer te verseker en eksamenlekkasies te voorkom. Sy doen ‘n beroep op leerders om gedissiplineerd te bly gedurende hierdie tydperk:
SADOU loof leerders en onderwysers vir veerkragtigheid voor NSS-eksamen [KLANK]
ENG-CembiOnMatric