Skip to content

Lumka Oliphant beweer viktimisasie na ontslag deur die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling [KLANK]

# ‘n Voormalige kommunikasiehoof van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, Lumka Oliphant, sê haar ontslag kom neer op teistering. In ‘n gedetailleerde verklaring beweer Oliphant politieke inmenging, korrupsie en intimidasie binne die departement onder minister Sisisi Tolashe. Oliphant het aan Newzroom Afrika gesê swart professionele persone word stilgemaak en uitgeskuif omdat hulle bestuurders uitdaag. Sy sê sy weier om spyt te wees dat sy oor die waarheid gepraat het. Sy hou vol haar ontslag is deur maande van geteikende vernedering en interne magstryd vooraf gegaan:

ENG-OliphantOnDismissal2