Skip to content

Activists and Citizens Forum eis ondersoek na Ramaphosa se rol in die ontbinding van taakspan [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum het ‘n ondersoek versoek na bewerings dat president Cyril Ramaphosa die ontbinding van die Politieke Moordtaakspan goedgekeur het. Dit volg na die geskorste polisieminister Senzo Mchunu se getuienis voor die Parlement se ad hoc-komitee, waarin hy verklaar het dat die president met sy besluit saamstem. Die forum se woordvoerder Dennis Bloem sê as hierdie bewerings waar is, moet die president aanspreeklik gehou word vir die goedkeuring van ongrondwetlike optrede:

ENG-BloemOnRamaphosa