# Die Activists and Citizens Forum sê die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, se getuienis voor die parlementêre ad hoc-komitee is ‘n mors van tyd. Woordvoerder Dennis Bloem sê Mchunu het slegs probeer om sy ongrondwetlike besluit om die Politieke Moordtaakspan te ontbind, te regverdig. Hy sê Mchunu se interpretasie van die Grondwet is verkeerd en kom neer op politieke inmenging, en voeg by dat niemand, insluitend die minister, bokant die wet is nie:
Forum kritiseer Mchunu se getuienis as ‘n vermorsing van die Parlement se tyd [KLANK]
ENG-BloemOnMchunu