Skip to content

Meer as 100 motoriste in hegtenis geneem vir dronkbestuur in Newcastle, KZN [KLANK]

# Die KwaZulu-Natal Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings het bevestig dat 106 motoriste in een nag in Newcastle in hegtenis geneem is vir dronkbestuur. Departementswoordvoerder Ndabezinhle Sibiya, het namens die LUR Siniso Duma die wetstoepassingspanne geprys vir hul toewyding. Hy sê die optrede is ‘n belangrike stap in die rigting van die skoonmaak van die provinsie se padnetwerke en die verbetering van padveiligheid vir alle gebruikers:

ENG-SibiyaOnArrests