Skip to content

Politieke ontleder bevraagteken Mchunu se redes vir ontbinding van taakspan vir politieke moorde [KLANK]

# Die politieke ontleder Ongama Mtimka sê geskorste polisieminister Senzo Mchunu het versuim om geldige administratiewe redes te verskaf vir die dringende ontbinding van die Politieke Moordtaakspan. In ‘n onderhoud met SABC News sê Mtimka Mchunu se verduideliking regverdig nie die haas waarmee hy opgetree het nie en weerspreek sy ander stellings. Hy sê sulke operasionele sake vereis breë raadpleging, wat daarop dui dat die besluit uit kwade trou geneem is met dieper politieke invloed wat verband hou met partybefondsing en beskermde netwerke:

ENG-MtimkaOnMchunu