Skip to content

Mchunu herhaal sy ontkenning van inmenging in polisie-operasies [KLANK]

# Die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, het herhaal dat hy nie in die polisie se operasionele sake ingemeng het nie en daarop aangedring dat hy streng binne die Grondwet en wetlike raamwerk opgetree het. Mchunu het aan die ad hoc-komitee gesê sy besoeke aan polisiestasies was nie politieke inmenging nie. Hy sê hy verwelkom die geleentheid om rekenskap te gee van sy optrede en beklemtoon dat al sy besluite in die land se beste belang was en nie met misdaadkartelle verband gehou het nie:

ENG-MchunuOnDecision