Skip to content

UDM-adjunkpresident sê nuwe nasionale misdaadvoorkomingsraamwerk word benodig [KLANK]

# Die adjunkpresident van die UDM, Nqabayomzi Kwankwa, doen ‘n beroep op die regering van nasionale eenheid om vertroue in wetstoepassing te herstel en ‘n nuwe nasionale misdaadvoorkomingsraamwerk te vestig. Volgens die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vertrou slegs 22-persent van Suid-Afrikaners steeds die polisie. Kwankwa sê dié syfer is nie net ‘n statistiek nie, dit is ‘n nasionale alarm, aangesien ‘n land sonder vertroue in sy polisie nie geregtigheid of veiligheid kan waarborg nie:

ENG KwankwaonFramework