# Professor Thuli Madonsela van die Universiteit Stellenbosch sê geslagsgeweld en misdaad ondergrawe menslike veiligheid deur basiese menseregte te skend. Madonsela het tydens die Sewende Sosiale Geregtigheidsberaad in Kaapstad gesê Israel se oorlog in Gaza en die voortdurende konflik tussen Rusland en Oekraïne bedreig menslike veiligheid. Sy voeg by dat vrede en die planeet bedreig word en dit is die belangrikste aandrywers van voedselnood:
Madonsela sê geslagsgeweld en misdaad ondergrawe menslike veiligheid [KLANK]
ENG MadonselaonCrime