Skip to content

Action Society eis verwydering van veroordeelde burgemeester van Kannaland [KLANK]

# Action Society het hernude oproepe gedoen vir die verwydering van Kannaland se burgemeester, Jeffrey Donson in die Wes-Kaap, wat in 2008 skuldig bevind is aan statutêre verkragting en onsedelike aanranding. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, veroordeel sy voortgesette leierskap ondanks sy misdaadrekord en nuwe bewerings. Sy sê die organisasie dring aan op dringende wetgewing om veroordeelde oortreders te verbied om openbare ampte te beklee, en beklemtoon dat Suid-Afrika nie geslagsgeweld kan beveg terwyl hulle oortreders in magsposisies duld nie:

ENG DuPreezOnMayor