# Die Presidensie sê die nasionale dialoogproses het ‘n beslissende stadium bereik met die voltooiing van die benoeming van sektorverteenwoordigers op die reëlingskomitee. Die nasionale konvensie wat in Augustus gehou is, het die mandaat, verantwoordelikhede en samestelling van die komitee goedgekeur. Die Presidensie sê 26 sektore het benoemings vir die komitee ingedien. Hy sê die komitee sal ondersteun en gelei word deur die Vooraanstaande Groep Persone wat die taak het om die dialoog te bevorder en raad te verskaf:
Nasionale dialoog betree volgende fase met die aanstelling van die reëlingskomitee [KLANK]
ENG VincentOnDialogue