Skip to content

City Power se uitvoerende hoof van alle blaam onthef ná forensiese ondersoek [KLANK]

# City Power se raad sê ʼn onafhanklike ondersoek kon geen bewyse vind dat die instelling se uitvoerende gesag, insluitend uitvoerende hoof Tshifularo Mashava, enige iets verkeerd gedoen het nie. Mediaberigte, veral artikels in News24, verwys na kwessies soos bestuur, verkryging, werwing en die bestuur van infrastruktuur. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die raad is tevrede dat die ondersoek deeglik en onafhanklik was, en bevestig sy vertroue in Mashava en die uitvoerende span se leierskap:

ENG IsaaconCEO